2012
Adrenalin Struisbaai 5 Spesie
Since 2007
2012
2011
2009
2008
2007
2010
Home 2012 Sponsors Entries Received 2012 Entry Info 2012 Prizes 2011 Pictures 2012 Festival Programme Management Team
9 - 10 Maart
9 - 10 March
Inskrywings Inligting:
­
Getal hengelaar beperk tot 550, Skryf vroeg in!
­
Afslag vir elektroniese inskrywings!
­
Slegs eerste 400 inskrywings ontvang geskenkpak (waarde van R60 - R1000)
­
Elektroniese Inskrywing Opening - 1 Desember 2012
­
Elektroniese Inskrywing Sluiting - 1 Maart 2012
­
Optel van geskenkpakke by Fees tent - 9 Maart 2012 (17H00 – 23H00)
­
Laat Inskrywings by Fees tent – 9 Maart 2012 (18H00 – 23H00)

Elektroniese Inskrywings kostes:
­
Junior (O/16) Individueel - R50
­
Dame Individueel - R50
­
Senior Individueel - R150
­
Kayak Individueel - R150
­
Kayak Span (4 lede) - R600
­
Junior Span (O/16) - R300
­
Rots en Strand Span (6 lede) - R900

Laat Inskrywings koste - Feestent
­
Senior of Kayak Individueel – R200
­
Kayak Span – R800
­
Rots en Strand Span – R1200

Elektroniese Inbetalings Proses
Stap 1 - Betaal u inskrywings geld in rekening.
Ÿ
Verwysing – Voorletters en van of span se naam
Ÿ
Rekening Naam - Ashton Hengelklub
Ÿ
Bank - ABSA Bank
Ÿ
Rekening Nommer - 1050147017
Ÿ
Takkode - 334713

Stap 2 – Stuur  bewys aan ons. Fax 086-500-5458 of email info@5spesie.co.za .

Stap 3 – Vul elektroniese of gedrukte vorms in en stuur dit vir ons.

Stap 4 – Besvestiging - U naam sal op website verskyn binne 5 werksdae.

Electronic Entry Form

Kontak Persoon se Inligting

Span Inligting

Spanlede

Betalings Inligting

Tipe Inskrywing

Junior O/16 Individueel

Kayak Individueel

Dame Individueel

Senior Individueel

Comments

Junior Span O/16

Rots en Strand Span